Wiskunde Graad 4 Kwartaal 3 Projek
R 50,00Price
Lanseer jou Graad 4-leerders op ’n buite-wêreldse wiskunde-avontuur! Hierdie KABV-gerigte Formele Assesseringstaak (FAT) omskep kern Kwartaal 3-konsepte in ’n interessante ruimtesending na Mars. (Data; breuke; tessellasies; simmetrie)
25 Punte
Memorandum en kognitiewe vlakke ingesluit
2026 JOP


