Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 4 Projek
R46,00Price
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 4 Projek
30 punte
Rubriek ingesluit
In hierdie projek sal jy oor die ruimte leer, belangrike feite navors en jou eie idees ontwerp. Die projek het drie dele:
1. Sonnestelselplakkaat (10 punte)
2. Navorsingsverslag (10 punte)
3. Rover ontwerp (10 punte)


