Geskiedenis Graad 7 Kwartaal 1 Werkboek
Geskiedenis Graad 7 Kwartaal 1 Werkboek
Opsomming, aktiwiteite en memorandum
Handel oor die Sahara-woestyn; Goedere wat van Europa en Noord Afrika na Mali gebring is vir ruil; Die koninkryk van Mali; Konstruksie van die Groot Moskee; Leo Aficanus se stories; Timboektoe as 'n handelsentrum op die karavaanroete oor die Sahara; Timboektoe as 'n sentrum van leer; WEEK 8 Timboektoe-manuskripte-projek
R95,00Price