Geografie Graad 7 Kwartaal 1 Projek (2027)
RÂ 53,00Price
Geografie Graad 7 Kwartaal 1 Projek (2027)
KABV-belynde Graad 7 Geografie Kwartaal 1 Projek (50 Punte).
Leerders teken 'n plaaslike sketskaart met 8 kompaspunte, simbole, skaal en grondgebruik, beskryf 'n roete, bereken afstande en doen veldwaarnemings.
Sluit 'n volledige assesseringsrubriek in. Ideaal vir klas of tuis.


