Begripstoets Bundel Graad 4 en 5
R100,00Price
Begripstoets Stories vir Grade 4–5
Deel 3 van 'Kinders van die Wêreld' reeks.
Kinders van Woestynlande
Memorandum ingesluit.
Hierdie hulpbron bevat 10 boeiende stories wat ontwerp is om begrip, taalbewustheid en algemene kennis vir leerders in Graad 4–5 te versterk.
Elke begripstoets sluit 'n 300–500-woord storie en 10 vrae om begrip, grammatika en taalvaardighede te toets.
Die bundel stories is in beide Engels en Afrikaans beskikbaar, wat hulle geskik maak vir tweetalige klaskamers of taal ondersteuning.


