Afrikaans Huistaal graad 5 Kwartaal 4 Hersieningstoets
RÂ 110,00Price
Gr. 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 FAT Vraestel en Memo
Berei leerders voor op die eindassessering met hierdie KABV-belynde pakket.
Aktiwiteit 1: Begripstoets (25p; vermenigvuldig met 0,6 vir punt uit 15).
Aktiwiteit 2: Visuele teks (10p).
Aktiwiteit 3: Opsomming (5p).
Aktiwiteit 4: Taalstrukture & konvensies (40p; deel deur 4 vir punt uit 10).
Sluit 'n volledige memorandum in.


