top of page
Afrikaans Huistaal Graad 4 Kwartaal 3 Werkboek

Afrikaans Huistaal Graad 4 Kwartaal 3 Werkboek

R 150,00Price

Afrikaans Huistaal Graad 4 Kwartaal 3 Werkboek

125 bladsye insluitend die memorandum

 

  • Punktuasie en Leestekens: Reëls vir die gebruik van hoofletters, punte, kommas, vraagtekens, uitroeptekens, dubbelpunte, kommapunte en aanhalingstekens.

  • Skryftekens: Die korrekte toepassing van die deelteken, kappie, koppelteken en afkappingsteken.

  • Grammatika-boustene: Woordverdeling in lettergrepe, alfabetiese volgorde, selfstandige naamwoorde (eiename en soortname), meervoude en verkleiningsvorme.

  • Sintaksis en Woordsoorte: Werkwoorde (en die verskillende tye), deelwoorde, byvoeglike naamwoorde (verbuigings en trappe van vergelyking), voorsetsels, bywoorde en voornaamwoorde.

  • Sinstrukture: Enkelvoudige en saamgestelde sinne, sinsontleding (onderwerp, gesegde, voorwerp), asook die lydende en bedrywende vorm en direkte/indirekte rede.

  • Woordeskat en Figuurlike Taal: Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, leenwoorde en algemene Afrikaanse idiome.

Product Page: Stores_Product_Widget

©2026 by Cssummaries/opsommings. 

bottom of page