top of page
3D voorwerpe POWERPOINT

3D voorwerpe POWERPOINT

Hierdie is 'n POWERPOINT oor 3D voorwerpe waarin jy vir die leerders kan wys hoe om die hoekpunte, vlakke en rande te tel.  

Hulle leer ook die name van die voorwerpe en daar is 'n deel waar hulle hulleself kan toets.

Daar is 14 skyfies.

***Opgestel deur JuffrouMnM***

    R35,00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page